Tina Aumont

Tina Aumont
Geboorte (1946-02-14)14 Februarie 1946
Sterfte 28 Oktober 2006 (op 60)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tina Aumont (14 Februarie 1946 – 28 Oktober 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Modesty Blaise (1966), Texas Across the River (1966), Pride and Vengeance (1967), en Satyricon (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy